fbpx

AFRIKALT: Die Kaap is weer Hollands – Trenchtown, Cape Town

Die AfriKalt musiek kollektief bied aan hul enigste elektriese vertoning in die Kaap Vrydag die 8ste Desember as deel van hul "Afrikaans is Dood" toer

5:00 pm

Kom geniet ‘n aand van magiese chaos en woelige, harde Alternatiewe Afrikaanse musiek by Trenchtown
Die AfriKalt musiek kollektief bied aan hul enigste elektriese vertoning in die Kaap Vrydag die 8ste Desember as deel van hul “Afrikaans is Dood” toer
Verloor julself in ‘n storm van Psychedelic Boere Punk, Alt Folk Metal, Psych Jazz Blues en biejtie Post Punk & Roll vir die eeue
Early bied kaartjies te kope tot en met ‘n week voor die vertoning
—————————————————————————
Join the AfriKalt music collective at Trenchtown for a night of chaotic noise and loud Alternative Afrikaans
On the 8th of December you can experience a whirlwind of Psychedelic Boere Punk, Alternative Folk Metal, Psych Jazz Blues with some Post Punk & Roll all rolled into one fever dream of a night!
Quicket tickets: qkt.io/2g2eim
Early bird tickets available up to one week before the show.

0

AFRIKALT: Die Kaap is weer Hollands – Trenchtown, Cape Town

Advertisement





143 Lower Main Rd, Observatory, Cape Town, 7925, South Africa