fbpx

Afrikavrou Kabaret & Tromme – The Mulberry Tree, Pretoria

DAMES EN HERE (en almal tussenin).... Ons beoog om hierdie produksie...met 'n trombombom les te begin , en dan bietjie saam te JAM... en dan 'n paar stories, gediggies, liedjies.

7:30 pm

DAMES EN HERE (en almal tussenin)…. Ons beoog om hierdie produksie…met ‘n trombombom les te begin , en dan bietjie saam te JAM… en dan ‘n paar stories, gediggies, liedjies. Leon SonicTerrorist sal die klank hanteer EN kitaarspeel, waar hy moet EN wil. Zukiswa Moyo gaan waaragtig weer asemrowend dans, tromslaan en help met perkussie. Derek Davey sal ritme hanteer. En SO… sal ons urelank saaaaaaam onder Tammy Doveton se moerbeiboom gesellig verkeer…
Show banniere ontwerp deur Riaan Jacobs.
Kos en drank sal verkoop word.
INFO : Tammy Doveton

Facebook Comments
0

Afrikavrou Kabaret & Tromme – The Mulberry Tree, Pretoria

Advertisement


More about this event:

645 Michael Brink St, Rietfontein, Pretoria, 0084, South Africa

STAY INFORMED! Click here to visit the Covid-19 South African Online Portal