fbpx

EET KREEF! Herleef live in Stellenbosch The Daisy Jones Bar at OMG

EET KREEF! Herleef bring nuwe lewe aan die ikoniese album deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band.

5:00 pm

Please note that due to an issue with the new zoning laws in Stellenbosch the venue will not be selling any alcohol for the Eet Kreef! Herleef show this Saturday at The Daisy Jones. Please inform your guests.
You are more than welcome to BYOB (bring your own booze).
The venue will however have non-alcoholic beers, some delicious mocktails and all the mixers you could need on the menu and as always the pizza oven will be lit for those amazing wood-fired pizzas.
==========================
EET KREEF! Herleef bring nuwe lewe aan die ikoniese album deur Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band.
Hierdie suksesvolle herinterpretasie van die EET KREEF! album is uiteindelik oppad terug Kaap toe met die volle band agter die stuur van die Rock n Roll Ossewa.
19 Maart 2022 by die ongelooflike Daisy Jones Bar in Stellenbosch. Kry jou kaartjies via Quicket
Deure: 17h00
Vertoning: 21h00
Heerlike kos en drank beskikbaar by die venue.
0

EET KREEF! Herleef live in Stellenbosch The Daisy Jones Bar at OMG

Advertisement



Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615, South Africa