fbpx

Fokofpolisiekar: Back to Bellville – Cape Town Barnyard

In Bellville
op die strate
niks om te doen op Woensdae-aande
het gesê ek sal nie kak aanjaag nie
lê my kop neer
wil nie ophou raas nie
dit was Woensdagaand, 27 April, 1994
hy was 13 jaar oud
naïef en onbewus
maar ja …
jy behoort te weet jy kon my enige tyd
by die vulstasie kry
‘n leë coke-bottel vol petrol
vlam-pentagram
skool-sportgrond
band-name
knipmes
skoolbank
daar was verandering in die lug
was die enigste verandering
harde negatiewe musiek
het my lewe gered
dit hou my kalm
soos ‘n landmyn
ek bly
nou’s ek stil soos ‘n bom

Fokofpolisiekar is celebrating their Sweet Sixteen this year, so expect their set to be on fire with old and new classics.

Expect old tracks like “Verklaar” and “As jy met vuur speel sal jy brand”, as well as new songs like ”Maria” and ”Speel Daai Ou Kak” in the set list.

Date: 26 June 2019 (All Ages)
Venue: Willowbridge Barnyard Theatre (Cape Town)
Address: LG 01, Willowbridge Centre, Carl Cronje Drive, Tygervalley, Bellville
Contact: 021 914 8898
Doors open: 6:30pm
Performance time: 8pm – 10pm
Tickets: R180 p.p – bit.ly/2H4Ee8E

Facebook Comments
0

Fokofpolisiekar: Back to Bellville – Cape Town Barnyard

Advertisement



More about this event:

39 Carl Cronje Dr, Bellville Park, Cape Town, 7530, South Africa

STAY INFORMED! Click here to visit the Covid-19 South African Online Portal