fbpx

Fokofpolisiekar LIVE at Daisy Jones Bar, Stellenbosch

Kom dans saam. Ons is almal deurmekaar

5:00 pm - 11:00 pm

Ons kry min die geleentheid om geraas in die Moederstad te maak, ons sal dit dus ordentlik moet doen!
Die volgende dag is ‘n publieke vakansiedag (Youth Day nogal).
So vat sommer die Vrydag af en dan is hierdie die beste manier om ‘n laaaang naweek af te skop met vele tyd vir recovery!
Doors open: 5pm
Band starts: 9pm
0

Fokofpolisiekar LIVE at Daisy Jones Bar, Stellenbosch

Advertisement



Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615, South Africa