Kom skop die jaar saam met ons af met ‘n BANG!!!
Ons keer terug na die eerste venue waar ons ooit live gespeel (17 jaar terug) het en sal seker maak die set list is SUPER!
PS: alle inkomste van die show gaan vir ‘n goeie cause. M.a.w alles wat ons maak gaan ons net so oorhandig aan iemand anders. Julle is dus deel van ‘n goeie cause!
DANK U!