fbpx

Fokofpolisiekar LIVE at The Daisy Jones Bar, Stellenbosch

Skud die koue af en kom Rock saam ons!

5:00 pm - 11:45 pm

Daar is selgs 350 kaartjies beskikbaar!!
Aangesien dit winter is wil ons seker maak dat daar genoeg spasie binne is sodat almal gemaklik is en ‘n befokte tyd kan hê.
Jy moet dus spring voor hulle uitverkoop.
Daar is ook 10 VIP kaartjies beskikbaar. ‘n VIP kaartjie sluit in:
1.) Toegang tot die balkon area
2.) Free Fokof Lager
3.) ‘n signed Fokofpolisiekar Woorde 2003 – 2023 bundel
5pm – Deure maak oop
8pm – Cistamatic
9pm – The Man Motels
10pm – FOKOF
Kom skud jou kop op classics soos ‘Hemel op die platteland’, ‘Vernietig jouself’ en ‘Antibiotika’.
Asook hits soos ‘Komma’, ‘Dagdronk’ en ‘Ek skyn (heilig).
En ook nuwe treffers soos ‘Die goeie ou dae’, ‘Dans deur die donker’, ‘Fok rond’ en ‘Word wakker word groot’!
0

Fokofpolisiekar LIVE at The Daisy Jones Bar, Stellenbosch

Advertisement

Summerhill Wine Estate, Stellenbosch, 7615, South Africa