fbpx

Fokofpolisiekar LIVE by Platteland, Pretoria

Amper 'n jaar nadat FOKOFPOLISIEKAR 'n onvergeetlike set by Platteland Centurion se opening party gespeel het, is hulle terug vir nog!!!

6:00 pm

Amper ‘n jaar nadat FOKOFPOLISIEKAR ‘n onvergeetlike set by Platteland Centurion se opening party gespeel het, is hulle terug vir nog!!!
Kom skree, vloek en sing saam soos mens net kan doen by ‘n FOKOF show!
Dis reg ja, dit gaan HEMEL OP PLATTELAND wees!!

All tickets available here bit.ly/2Th1OV0
Pre-sale tickets SLEGS @ R80
Windgat Balcony Bar tickets @ R150

Line up:
I Believe In Giants
Fokofpolisiekar

Doors open at 6pm.

Sitplek is beperk en is op ‘n first come, first serve basis

Geen onder 18’s.
Reg van toegang voorbehou

Facebook Comments
0

Fokofpolisiekar LIVE by Platteland, Pretoria

Advertisement

More about this event:

270 Witch-Hazel Ave, Eco Boulevard, Centurion, 0144, South Africa

STAY INFORMED! Click here to visit the Covid-19 South African Online Portal