fbpx

Kroonstad Toy Run 2018 – Landbou Kroonstad, Free State

10:00 am

Die jaarlikse Toy Run word gehou op 10 November 2018 by di Blouskool Landbou terrein vanaf 10h00 die oggend ten bate van behoeftige kinders en hul ouers

Hierdie is n gesamentlike poging deur die motorfiets klubs van Kroonstad om dit n onvergeetlike dag te maak vir hulle

Almal is welkom nie net motorfietsryers nie. Bring die kinders vir Mamma en Pappa, Oupa en Ouma ook en kom wees deel van die dag en help ons om die fees seisoen vir minder bevoorregte kinders af te skop

Reeling vir die dag is soos volg

Alle bikers kom byeen by Pick n Pay Panorama
Mass Ride deur die dorp na die Landbou terrein om 09h30
Springkastele
Speletjies en boeresport
Perderitte
Musical chairs
DJ Ryan
Kosstalletjies
Kom red ‘n lewe en skenk bloed

Ons benodig:-

Enige skenking met betrekking tot “soft toys” oud en nuut

Persone wat stalletjies wil opsit vir die dag – Geen fooi vir stalletjies sal gevra word nie slegs n donasie tot die toy run

Toegang is enige speelgoed of “soft toy”

Vir meer inligting kan die volgende persone gekontak word
Nick – 082 928 1236
Ben – 083 620 6964
Karlien – 084 858 0036

Baie dankie

Facebook Comments
0

Kroonstad Toy Run 2018 – Landbou Kroonstad, Free State

Advertisement


More about this event:

Cnr President & Murray St, Central, Kroonstad, 9499, South Africa

STAY INFORMED! Click here to visit the Covid-19 South African Online Portal