fbpx

Mr Cat & the Jackal x Sinkshack x Bronkhorstspruit

Die Kat kom weer...

8:00 pm

Die Kat kom weer…

Mr. Cat & the Jackal het so baie van Bronkhorstspruit gehou dat hulle spesiaal ‘n plekkie op hul toer gemaak het om een van hulle gunsteling skare by Sinkshack te kom vermaak.

Dié unieke groep van Kaapstad met hul handgemaakte instrumente is ‘n ou gunsteling van die dorp en hulle is net vir een aand hier te sien…

Facebook Comments
0

Mr Cat & the Jackal x Sinkshack x Bronkhorstspruit

Advertisement


More about this event:

57 Cathie St, Erasmus, Bronkhorstspruit, 1020, South Africa

STAY INFORMED! Click here to visit the Covid-19 South African Online Portal