fbpx

POESELIG LIVE BY RAILWAYS CAFE, Pretoria

Dit gaan vieslike, sweeterige, tot op die been, Afrikaans Rock 'n Roll sirkus wees.

6:00 pm

Dames en here, Poeselig is terug op die planke!
Vir die eerste keer in meer as ‘n jaar se tyd gaan Poeselig klanke in die Pretoria-nag in spoel. Vir die Reunion show van die jaar, nooi ons jou en al jou mense om ‘n aand om te onthou met ons te deel by Railways Café in Centurion.
Dit gaan mooi wees.
Trane gaan loop.
Dit gaan vieslike, sweeterige, tot op die been, Afrikaans Rock ‘n Roll sirkus wees.
Ons vriende van THE STINGING ROGERS sluit die daans-pit oop!
Sien julle daar
R80 by die deur
R. O. A. R
0

POESELIG LIVE BY RAILWAYS CAFE, Pretoria

Advertisement



2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa