fbpx

Poeselig X Double Sun by Sowaar Bar, Pretoria

Op Saterdag 19 Feb gaan ons bietjie Kliphard met Poeselig en Double Sun!

5:00 pm

Op Saterdag 19 Feb gaan ons bietjie Kliphard met Poeselig en Double Sun!
Daar is ‘n reccomendation op Poeselig se page waar ‘n Meneer Stephen Nel stel “Minder aansit en meer op hulle talente fokus.” Stephen Nel is verkeerd. Ruan Burden is terug, so hulle talente is weer hulle fokus.
Double Sun speel die Psychedelic Post Punk Blues Rock experience with experimental influences, hulle is Pretoria se wildste Psych rock span en hulle kom om te wen.
20:00 Poeselig
21:00 Double Sun
22:00-00:00 Ruan Burden se favourite DJ
▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴▴
TICKETS:
▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾▾
✔︎ Limited Tickets
✔︎ Online tickets R50
✔︎ Door Tickets will be available at R80
☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲
R.O.A.R
NO U18s
I.D REQUIRED
NO WEAPONS
☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲

0

Poeselig X Double Sun by Sowaar Bar, Pretoria

Advertisement



Shop 1 Atterbury Boulevard, Atterbury Rd, Faerie Glen, Pretoria, 0043, South Africa