fbpx

Skop, Skiet & Donder(dag) with FOKOF – Fokof Bar, Pretoria

FINISH HIM! GET OVER HERE! YOU’RE NEXT!

7:00 pm - 9:00 pm

Is julle reg vir ‘n casual MORTAL KOMBAT™ 11 gaming tournament?
Kom battle saam teen Fokofpolisiekar se members vir die ultimate knoppie-smasher titel!
Daar gaan epic pryse te wen wees en veels te veel van ons limited edition Fokof Lager vs Mortal Kombat 11 gamer cans wat opgedrink moet word.

NO COVER CHARGE
GOOD VIBES ONLY
LET’S HANG AND HAVE FUN

”Daar is nog baie Fokof Lager, Mortal Kombat en kak om te praat voor ons die wêreld begin regmaak.”

#fokofvsmk11
FINISH HIM
GET OVER HERE!
YOU’RE NEXT!

1

Skop, Skiet & Donder(dag) with FOKOF – Fokof Bar, Pretoria

Advertisement



More about this event:

297 Lynnwood Rd, Menlo Park, Pretoria, 0081, South Africa