Soms Wen Die Wolf se EP is tans op alle stromingsdienste beskikbaar.
7:00 pm
- 10:00 pm
Soms Wen Die Wolf is n swaarmetaal-groep van Pretoria.
Hulle eerste enkelsnit, “Wolf, Wolf hoe laat is dit?” is wyd op radiostasies een aanlynplatforms gespeel. Dit is opgevolg deur “Grendelstraat” wat handel oor die inperkeingsregulasies wat sedert Maart 2020 van krag is.
Soms Wen Die Wolf se EP is tans op alle stromingsdienste beskikbaar.