fbpx

Straatligkinders – Barnyard Theatre, Cape Town

Sewe jaar sedert die laaste keer wat Straatligkinders in die Kaap gespeel het is die manne terug vir een massiewe aand by Barnyard Willowbridge.

8:00 pm - 10:00 pm

Cape Town Barnyard
11 Apr – (Thu) – 20:00
Price: R120

Sewe jaar sedert die laaste keer wat Straatligkinders in die Kaap gespeel het is die manne terug vir een massiewe aand by Barnyard Willowbridge. Kom kyk hoe stof die manne die ou tunes af en hulle bring ‘n klomp nuwes saam vanaf die album Verdwyn. Kan ek met jou dans? Ja jy kan. So kry jou kaartjies nou vir ‘n lekker partytjie saam met hierdie legendes.

Facebook Comments
0

Straatligkinders – Barnyard Theatre, Cape Town

Advertisement




More about this event:

39 Carl Cronje Dr, Bellville Park, Cape Town, 7530, South Africa

STAY INFORMED! Click here to visit the Covid-19 South African Online Portal