fbpx

Straatligkinders By Sowaar Bar, Pta

Straatligkinders is ʼn alternatiewe Suid-Afrikaanse Rock Band

6:00 pm

⚡️Straatligkinders By Sowaar Bar⚡️
28 Januarie 2022
Kaartjies voraf R100
VIP tafels: R2000
Tickets: plankton.mobi/
Shop 1, Atterbury Blvd, Faerie Glen.
Straatligkinders is ʼn alternatiewe Suid-Afrikaanse Rock Band wat sedert 2006 diep spore in die Afrikaanse musiekbedryf trap.
Bouwer Bosch, Hein Kruger, Ruan Kruger en Benjamin de Jager is kamerade in daad. Onder ʼn flikkerende straatlig langs ʼn donker pad in Potch het hierdie vier ouens ʼn Afrikaanse musiekrevolusie die lig laat sien.
Straatligkinders se lojale fans meen hierdie Suid-Afrikaanse Rock Band is soos om sop met ʼn te vurk eet. Jy kry nooit genoeg nie! Miskien is dit omdat hulle nie bang is vir heilige koeie nie en hulle harte op hulle check-hemde en retro T-shirts se moue dra.
☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲
R.O.A.R
NO U18s
I.D REQUIRED
NO WEAPONS
NO STUDENT CARDS
CERTIFIED COPIES ONLY
NO ILLEGAL SUBSTANCES
NO PHOTOS OF IDENTIFICATION WILL BE ACCEPTED
☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲☲

0

Advertisement



Shop 1 Atterbury Boulevard, Atterbury Rd, Faerie Glen, Pretoria, 0043, South Africa