TSEK 2023 @ Rumours Lounge, Strydom Park
Ons hoop om julle daar te sien
6:00 pm
Ons is opgewonde om ons laaste show vir die jaar by Rumours Lounge Strydom Park te hou

Soos altyd gaan dit n bevange kuier wees!!
Kom join ons die 1ste Dec saam Gevoel van Veiligheid & Meel Vignetting vir ‘n lekker party.
R60 toegang.
Ons hoop om julle daar te sien
0
Post Views: 62