Wel maak jouself gereed, want ons gaan die spring kastele en die dansvloer stukkend spring saam met ons tjommas Walk These Skies en Jacques Leonard.
Bring jou partytjie pakkie want dis n viering van die Doodsvonnis!
ALMAL IS GENOOI.
Discover different.
Bring jou partytjie pakkie!
7:00 pm - 10:00 pm