Zaan Sonnekus @ Railways Cafe, PTA

Is jy gereed vir n aand van Afrikaanse punk rock?

7:00 pm

Is jy gereed vir n aand van Afrikaanse punk rock? Want die Prins van Pretoria Zaan Sonnekus is en nou kan jy hom LIVE sien by Railways Cafe in Pretoria

Hy word ondersteun deur n twee van Suid-Afrika se grootste up-and-coming Afrikaans Rock kunstenaars: Skrikkeljaar en Mensdom

Geniet saam met ons op die 31ste Mei n Afrikaanse punk Rock ervaring soos geen ander

7:30: Skrikkeljaar 

8:30: Mensdom

9:30: Zaan Sonnekus

Adress: Railways Cafe Irene

2 Hack Rd, Irene, Centurion

Die venue is oop van 10am af

Slegs kaart

Slegs goeie vibes

Geen onder 18’s word toegelaat na 6pm nie

Reg van toegang voorbehou

Geen onwettige middels of wapens word toegelaat nie

Neem kennis: daar is geen sitplek in die teater nie

0

Zaan Sonnekus @ Railways Cafe, PTA

Advertisement

2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa