Fokofpolisiekar: 20 jaar van Swanesang – District, Cape Town

Moet dit nie mis nie!

7:00 pm

Lineup times:
21:00 VOLK
22:00 Dierbaar
23:00 Fokofpolisiekar
Back-line sponsored by Bothners.

Tickets: www.quicket.co.za
Early bird: R150 (limited)
Online: R270
At the door: R300

Dit is tyd om 20 jaar van hierdie bekroonde album, wat ’n onder andere die classic “Ek Skyn (Heilig)” bevat, te vier.
Verwag ’n monster van ‘n set list met 20 songs! Ten minste 10 van daardie songs sal vanaf Swanesang wees, so dit is basies ’n album play-through!
Die show gaan ’n nostalgiese reis na die verlede wees, wat die band se stormagtige mid‑20’s rustelose bestaan sal herleef. Dít saam met al die ander classic Fokof favourites van die afgelope 23 jaar.
Moet dit nie mis nie!

District is open from 7pm
61c Harrington St, District Six, Cape Town, 7925
Good Vibes Only
No u/18’s
ROAR
No illegal substances or weapons
Kindly note: this is a standing show

0

Fokofpolisiekar: 20 jaar van Swanesang – District, Cape Town

Advertisement

61c Harrington St, District Six, Cape Town, 7925, South Africa