KALTFRONT – Railways Cafe, Pretoria

Verwag: Hoë konsentrasies van drank, rook en alternatiewe Afrikaans

6:00 pm

Daar is tans ’n ernstige alternatiewe kaltfront oppad wat op 5 Junie oor Railways Cafe gaan toeslaan.

Verwag:
• Swaar distortion en kitare
• Donker toestande en beperkte emosionele sigbaarheid
• Hoë konsentrasies van drank, rook en alternatiewe Afrikaans
• Gevaarlike vlakke van riffs en lirieke

Die publiek word aangeraai om vroegtydig skuiling te kom neem by Railways.

English:
A serious alternative cold front is heading toward Railways Cafe on 5 June.
Expect:
• Heavy distortion and guitars
• Dark conditions and limited emotional visibility
• High levels of drinks, smoke, and alternative Afrikaans
• Dangerous amounts of riffs and lyrics
The public is advised to seek shelter at Railways early.

KALTFRONT LINE-UP
19:00 — Tydloos
20:00 — Nikotien
21:00 — Kaart Blaansje
22:00 — Hendriek Bleik

Tickets
Koud R50 (limited) – (early bird)
Koel — R100 Online (general admission)
Yskoud — R200 At The Door

Railways Cafe Irene open from 10am
2 Hack Rd, Irene, Centurion

Card Only venue
Good Vibes Only
No u/18’s
ROAR
No illegal substances or weapons
Kindly note: this is a standing show in the theatre

0

KALTFRONT – Railways Cafe, Pretoria

Advertisement

2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157, South Africa