KALTFEES JHB @ Tweefontein Melkery, JHB

Johannesburg gaan brand. Hierdie is nie net ’n show nie – dis ’n kulturele opstand!

From to 10:00 am

Kaltfees Johannesburg
26 April | TweeFontein Melkery
Johannesburg gaan brand. Hierdie is nie net ’n show nie – dis ’n kulturele opstand. Op 26 April breek Kaltfees los by TweeFontein Melkery: ’n rebel-klankgolf van alternatiewe Afrikaanse musiek, kuns en chaos. Geen filters. Geen fakes. Net rou energie, sielvolle lirieke en ’n gemeenskap wat moeg is vir die norm.
Kom dans. Kom skree. Kom wees deel van iets groter.
Hier begin ’n nuwe ding 👀
Join die Kalt
0

KALTFEES JHB @ Tweefontein Melkery, JHB

Advertisement



Cloudy Road, Kempton Park NU, Kempton Park, 1501, South Africa