Plotte ROCK – Fokofpolisiekar @ Die Veiling, Vanderbijlpark

DIE MOEDER VAN ALLE ROCK SHOWS KOM NA DIE VEILING!

8:00 pm

🎸🔥 DIE MOEDER VAN ALLE ROCK SHOWS KOM NA DIE VEILING! 🔥🎸
Dis reg, FOKOFPOLISIEKAR kom Vanderbijlpark aan die brand steek met ‘n onbeskryflike, energieke en rof-en-onbeskof lekker gig! 🤘🚀
📅 01 AUGUSTUS
⏰ 20:00
📍 Harry’s Pub, Die Veiling, Vanderbijlpark
💥 TICKETS:
🎟️ R250 PP
🐦 Vroeë Voël: R200 (moenie slaap nie, dis nou of nooit!)
🎟️💎 VIP: R600 (as jy regtig wil voel soos ‘n rock koning!)
🔥 Tafelbesprekings beskikbaar – moenie op die laaste oomblik hardloop nie!
Stuur “BESPREEK” na 082 308 9216 en verseker jou plek vir die grootste rock party van die jaar! 🤘🔥
0

Plotte ROCK – Fokofpolisiekar @ Die Veiling, Vanderbijlpark

Advertisement

Plot 257, Lochvaal, Vanderbijlpark, 1900, South Africa