Is jy gereed vir n aand van Afrikaanse punk rock? Want die Prins van Pretoria Zaan Sonnekus is en nou kan jy hom LIVE sien by Railways Cafe in Pretoria
Hy word ondersteun deur n twee van Suid-Afrika se grootste up-and-coming Afrikaans Rock kunstenaars: Skrikkeljaar en Mensdom
Geniet saam met ons op die 31ste Mei n Afrikaanse punk Rock ervaring soos geen ander
7:30: Skrikkeljaar
8:30: Mensdom
9:30: Zaan Sonnekus
Adress: Railways Cafe Irene
2 Hack Rd, Irene, Centurion
Die venue is oop van 10am af
Slegs kaart
Slegs goeie vibes
Geen onder 18’s word toegelaat na 6pm nie
Reg van toegang voorbehou
Geen onwettige middels of wapens word toegelaat nie
Neem kennis: daar is geen sitplek in die teater nie
0